Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Monoloog In Stereo Lyrics


Fokofpolisiekar Monoloog In Stereo

‘N baie algemene mens
Met baie algemene woorde
In ‘n algemene huis
Kweek algemene drome
‘n dosis pynverdowers
Op die ou einde van die dag
Is dit seker maar
Al wat jou gelukkig maak
En oor en oor
‘n monoloog in stereo
Op ‘n mooi dag
Soos vandag
Ek wonder soms
Soms wonder ek
Die son skyn gelukkig
Gelukkig skyn die son
‘n baie standaard geesteskluis
Waarin ek myself toesluit
Die herlewing was toe net korttermyn
Ek het by die agterdeur uitgegly
As jy voel jy moet dan moet jy
As daar soveel van ons is
Hoekom sal enige iemand jou mis


microphone to movie star: 3 american icons who smashed box office records
Microphone To Movie Star: 3 American Icons Who Smashed Box Office Records
Evren E. - 14 Feb 2026
becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
the most iconic celebrity weddings of american music legends
The Most Iconic Celebrity Weddings Of American Music Legends
Sasha Mednikova - 21 Jan 2026
sabrina carpenter joins pringles for super bowl lx in a “single pringles” love-game teaser
Sabrina Carpenter Joins Pringles For Super Bowl Lx In A “single Pringles” Love-game Teaser
Evren E. - 14 Jan 2026
bts confirms “arirang” album release on march 20, igniting 2026 world tour buzz
Bts Confirms “arirang” Album Release On March 20, Igniting 2026 World Tour Buzz
Chris Page - 05 Jan 2026
Browse: