Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Ek Glo In Die Son Lyrics


Fokofpolisiekar Ek Glo In Die Son

Ek glo in die son
Dat hy môre weer opkom
Ek glo in my vrou
Ek glo in my kind

Ek glo in die wind
Ek glo in die rëen
Ek glo jy moet alle mense hanteer
Soos wat jy hanteer wil word

Ek glo in die berge
Ek glo in die seer
Ek glo daar is mense wat nog omgee
Ek glo in ons

Ek glo in die son
Ek glo in swem
Ek glo in my hond
Ek glo in die son
Dat hy môre weer opkom
Ek glo in luister
Ek glo in my vriende

Ek glo in die wind
Ek glo in die rëen
Ek glo jy moet ander mense hanteer
Soos wat jy hanteer wil word

Ek glo in die berge
Ek glo in die seer
Ek glo daar is mense wat nog omgee
Ek glo in ons

Ha-Halleluja
Halleluja
Halleluja
Halleluja
Halle-fokken-luja

Vervelig en kort
Ure is wonde
Die laaste een dodelik
Dis later as wat jy dink

Dis onredelik
En dan's dit verby


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: