Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Dis In My Bloed, Baby Lyrics


Fokofpolisiekar Dis In My Bloed, Baby

Ek verloor!
Dis in my bloed, baby!
Sit dit als op rooi!
Nie verwag om nog te lewe nie!
Ek dink ons vat daai stuk kak kar van ons
En ons fokof!

Die dae bloei in jare in
En ek kners my tande weg
Want die sekelmaan hang vanaand
Soos 'n vigilante guillotine
Dekoloniseer my asseblief!!

Ons is die gevangenes
(kliek, kliek, kliek, kliek, POW!)
Ons hou onsself gevangene

Ons werk is voltyds
Wie sal die wagte bewaak?
Wie gaan jou bed opmaak
As jy vermoor word in jou slaap?

Selfoon, roofkyk
Hoe die Paarl afbrand
Hoe ons vriende se kinders lyk
Gebrek aan empatie
Sukkel nie on myself jammer te kry nie

Wit trane, wit skuld
Hang soos 'n neo-liberale guillotine
Dekoloniseer my asseblief!

Ons is die gevangenes
Ons hou onsself gevangene

Ons werk is voltyds
Wie sal die wagte bewaak?
Wie gaan jou bed opmaak
As jy vermoor word in jou slaap?


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: