Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Belowe Jou, Belowe My Lyrics


Fokofpolisiekar Belowe Jou, Belowe My

Ek staan op
Ek voel dom
Fout om in die spieël te kyk
Probeer myself vermom
Sit met my oorfone op
Om al die mense te vermy
Herhaling kalmeer my

Dis amper verby
Alles verby
Dis amper verby
Probeer om positief te bly
Die spookpyne in my bors
Asem in
Asem uit
Belowe jou
En belowe jy my

Dat jy sal probeer om beter te verstaan?
As jy iets het om te sê
Jy jou mond oop sal maak?
Dan sal ek probeer om myself minder te haat
Want ek het myself
En ons
Al genoeg skade gemaak
Trek al die laaste krag
Uit daai laaste trek uit
Ek weet dis sleg vir my
Ek hoop hierdie dag
Gaan vinniger verby
Vergulde geraamtes
Ons is net vleis
Alles
Vir altyd

Dis amper verby
Alles verby
Dis amper verby
Probeer om positief te bly
Die spookpyne in my bors
Asem in
Asem uit
Belowe jou en belowe jy my

Dat jy sal probeer om beter te verstaan?
As jy iets het om te sê
Jy jou mond oop sal maak?
Dan sal ek probeer om myself minder te haat
Want ek het myself
En ons
Al genoeg skade gemaak
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Belowe jou
En belowe jy my


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: