Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

B2cy Lyrics


Fokofpolisiekar B2cy

In Bellville op die strate
Niks om te doen op Woensdae-aande
Ek het gesê ek sal nie kak aanjaag nie
Lê my kop neer, wil nie ophou raas nie

Dit was Woensdagaand 27 April 1994
Hy was 13 jaar oud
Naïef en onbewus, maar ja

Jy behoort te weet jy kon my enige tyd
In die middel van die nag, by die vulstasie kry
Een leë coke bottel vol petrol
Vlam-pentagram, skool-sportgrond

Band-name, knipmes, skoolbank
Daar was verandering in die lug
Die velkleur van beheer was die enigste verandering

Harde negatiewe musiek
Het my lewe gered (het my lewe gered)
Dit hou my kalm soos 'n landmyn. Ek bly
Nou's ek stil soos 'n bom (ek bly stil soos 'n bom)

Ek onthou Desembervakansie wat nooit ophou nie
En my ontwikkeling is onder huisarres
Ons naai en suip net nie meer in parkies nie
En gaan net kerk toe as daar begrafnis is

Band-name, knipmes, skoolbank:
Dit sal nogsteeds daar wees
Onder al die vernis
Verandering is die enigste konstante

Harde negatiewe musiek
Het my lewe gered (het my lewe gered)
Dit hou my kalm, soos 'n landmyn. Ek bly
Nou's ek stil soos 'n bom (ek bly stil soos 'n bom)

Die verkeersligte hou ons dop soos ou-regime robotte
Agter in tuine buig slap gerookte nekke in wendy-huise vooroor
Tussen die gras wat kniehoogte is wat maagdevliese soos knipmesse insluk
Is daar niks om te doen in Bellville nie?

In Bellville op die strate
Niks om te doen op Woensdae-aande


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: