Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Afgesonder Lyrics


Fokofpolisiekar Afgesonder

Skerp Afrika-son wat klop op my rug
Panga-woorde wat op my oerwoud ore val

Hou 'n oop gemoed
Ek sê vertrou niemand nie
Ek het die harde manier geleer
Ek kyk weer na die horison
Weet waar my vreugde vandaan kom
Dit is moeiliker om 'n kind groot te maak
As om grootmens te speel

By die suidpunt, by die see
Leef ons afgesonder
Van die wêreld af gesny

By die suidpunt, by die see
Leef ons afgesonder
Van die wêreld af gesny

Hou 'n oop gemoed
Ek sê vertrou niemand nie
Vertrou niemand nie

My onkunde is dalk my kruis
Ruggraat in die sitkamer verloor
Baklei en skree oor en oor
Dit is makliker om kinders te maak
As om grootmens te speel
By die suidpunt, by die see
Leef ons afgesonder
Van die wêreld af gesny

Hou 'n oop gemoed
Ek sê vertrou niemand nie
Dit is veiliger hier
Minder misdaad, meer vakansieoord
Werklik 'n wêreldklas stad
Met wêreldklas kak
Hierdie bubble gaan bars

Hierdie bubble gaan bars


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: