Home Page »  B »  Bok Van Blerk
   

'n Goeie Man Lyrics


Bok Van Blerk 'n Goeie Man


Weet jy.
Wat jy als vir my beteken?
As daar fout is moet jy sê, ek sal dit so wil hê, dat jy nie twee keer hoef te vra nie.
Trane.
Sal jy nooit weer hoef te huil nie.
Ek sal meer as net probeer, ek sal jou skerm teen die seer, dat jou hart nooit hoef te skeur.
Vir jou sal ek wees.
'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.
Vir jou sal ek wees.
Wat jy verlang.
Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.
Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.
En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.
Van donker, sal jy nooit weer hoef te skeil nie.
Ek sal weet as jy my vra, wat jou nog pla, dat jy nooit weer hoef te dra nie.
Som tyd, as dit als vir jou te veel raak.
Moet jy weet ek hou jou vas, so styf teen my vas, dat niks jou weer kan seer maak.
Vir jou sal ek wees.
'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.
Vir jou sal ek wees.
Wat jy verlang.
Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.
Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.
En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.
Ek voel jou in my wese, ek weet jy's deel van my.
Vir jou het ek belowe, ek sal altyd by jou bly.
Vir jou sal ek wees.
'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.
Vir jou sal ek wees.
Wat jy verlang.
Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.
Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.
En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.

En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.



afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
american pop stars with business brains: how 3 singers turned fame into real brands
American Pop Stars With Business Brains: How 3 Singers Turned Fame Into Real Brands
Evren E. - 07 Mar 2026
country thunder alberta 2026 could be calgary’s loudest early-summer weekend yet
Country Thunder Alberta 2026 Could Be Calgary’s Loudest Early-summer Weekend Yet
Chris Page - 28 Feb 2026
Browse: