Home Page »  B »  Bok Van Blerk
   

Bmx En Bende Lyrics


Bok Van Blerk Bmx En Bende

Yepa

Loop verdompd

Pop 'n wheelie

Toe ons nog laatjies was
Het ons uit 'n boomhuis uit regeer
Toe alles alles was
Was ons ook vir alles blameer
Geen heinings, geen grense

Ek wens ek was weer nege
En weer saam met my BMX en Bende was legende
In daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
'n kop vir die Here
Ek mis my verlede

Toe ons die A-team was
Het ses van die beste soms beheer
Toe lewe veilig was
Heet ons pa's op die grense marsjeer

Nou't heinings ons mense

Ek wens ek was weer nege
En weer saam met my BMX en Bende was legende
In daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
'n kop vir die Here
BMX en Bende was legende
En daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
'n kop vir die Here
Ek mis my verlede
Geen heinings, geen grense

Ek wens ek was weer nege
En weer saam met my BMX en Bende was legende
In daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
'n kop vir die Here
Ek mis my verleede

BMX en bende, BMX en bende etc

Ek mis my verlede


from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: