Home Page »  B »  Bok Van Blerk
   

Die Kaplyn Lyrics


Bok Van Blerk Die Kaplyn

[Afrikaans]

Tussen bosse en bome
Tussen grense waar ons almal op more
Maar op agtien was ons almal verlore
Hoe kan ons verstaan?

En vir wie weeg nou ons lewe
Want net God alleen weet waaroor ons bewe
Want op agtien wou ons almal net lewe
Net een slag toe was jou lewe verby

Roep jy na my?
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend?
Deur die jare het die wereld gedraai
Toe ons jonk was hoе sou ons dit kon raai

Soek jy na my?
Soek jy my nou in die stof еn jou bloed?
Jy's gese jy hoor hoe God na jou roep
Toe's dit alles verby

Na al hierdie jare
Ver verlore durf ons rond in ons dade
Met soldate leef met grense soos skare
Hoe kan ons verstaan?
Want daai bos vreet ons spore
In die donker bos as broeders gebore
In die donker saam gebid vir e more
Met een slag toe was jou lewe verby

Roep jy na my?
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend?
Deur die jare het die wereld gedraai
Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai

Waar is jy nou?
Is jou naam daarop ons mure behou?
Jy was nooit vereer en niemand gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
En by daai mure
Staan ek vir ure

Maar waar's jou naam nou my vriend?
Kan hul nie verstaan
Jou soldate vergaan
Sonder rede dra hulle die blaam

Roep jy na my?
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend?
Deur die jare het die wereld gedraai
Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai
Waar is jy nou?
Is jou naam daarop ons mure behou?
Jy was nooit vereer en niemand gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
En by daai mure
Staan ek vir ure
En by daai mure
Staan ek vir ure


music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
Browse: