Home Page »  B »  Bok Van Blerk
   

Lenteblomme Lyrics


Bok Van Blerk Lenteblomme


Hoeveel moet ek vra, wil jy saam my plaas toe gaan
en Hoeveel moet ek sê, ag trek tog net daai rokkie aan
Ek bel jou elke dag en ek sien jou vriende lag
Maar my geheim kom net uit in die nag

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme.
Hey lalala
Hey lalala
En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey lalala
Hey lalala

Jou Ma sy like my nie, infact sy sê sy kry net skaam.
Maar ek sien hoe sy kyk.Sy like dit as my broek so hang.
Haar kyk is geen geheim.Ek love daai ma en dogter span
want rowwe taaies kom uit in die aand

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme.
Hey lalala
Hey lalala
En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey lalala
Hey lalala

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme.
Hey lalala
Hey lalala
En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey lalala
Hey lalala



from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: