Home Page »  B »  Bok Van Blerk
   

So Waai Die Wind Lyrics


Bok Van Blerk So Waai Die Wind

My oupa raak te oud vir al sy kwale
En hy raak ook soms beneuk, maar daars 'n goeie man
En hy nader 86
En deur die lyne van sy oë
Deur die oorloë van verandering
Kan jy sien hy's nou gedaan
En sy oë word gou weer lig
En ek sien daar kom 'n storie
Van die jare toe ons mense vir beskerming gepleit het
Was 'n broederbond gebore
En hy sien my oë frons
Maar die vuur van al die jare
Loop steeds nog deur sy are
En so waai die wind, my kind
En so waai die wind, ons blind
En so waai die wind, my kind, Mos alles weg
Maar dis diep in jou gebore
Dat niks is ooit verlore

En hy vra my deur die stories van hoe gaan dit nog op Maties
En of ons nog ons taal praat want hy weet dis uit ons boeke
En hy wens vir my 'n vrou toe
Wat die haat 'n bietjie stil kan maak
Want dit loop mos deur ons are
Word net sterker deur die jare

En so waai die wind, my kind
En so waai die wind, ons blind
En so waai die wind, my kind, Mos alles weg
Maar dis diep in jou gebore
Dat niks is ooit verlore

En hy hoef dit nie te sê
Want dis in sy oë
'n Trots wat my laat skaam voel 'n trots van bo

En so waai die wind, my kind
En so waai die wind, ons blind
En so waai die wind, my kind, Mos alles weg
Maar dis diep in jou gebore
Dat niks is ooit verlore
Ja, dis diep in jou gebore
Dat niks is ooit verlore


from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
Browse: