Home Page »  B »  Bok Van Blerk
   

Was Lyrics


Bok Van Blerk Was

[Afrikaans]

[verse 1]
Toe ons nog jong was
Toe ons nog in staat was
Gedagtes nog dronk was
Ons huur altyd laat was
Toe vensters nog oop was
Jou hemp nog n small was
Jou kar nog net loop was
Die damme nog vol was
En lag nog n kuur was
Die vlag nog n trots was
En kos nog nie duur was
Jou oupa jou rots was
Die paaie nog grond was
Jou brief nog in ink was
Jou lyf nog gesond was
Die toekoms nog blink was

[Chorus]
Hier is jy nou
Hier is jy nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Is dit toe nou
Is dit toe nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Hiers ons nou
[verse 2]
Toe ons nog bly was
Verjaarsdae n ding was
Toe sy aan jou sy was
En trou meer as ring was
Toe rugby n sport was
En waardes n eer was
Geboue nog kort was
En daar nog geleer was
Toe foute nog skaars was
Die pad na gedenk was
N hou nog geraas was
Ons minder geskenk was
Toе omgee geprys was
En dankie gesе was
Toe jy nog okay was
Jou hoop nie verle was

[Chorus]
Hier is jy nou
Hier is jy nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Is dit toe nou
Is dit toe nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Hiers ons nou
[Chorus]
Hier is jy nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Is dit toe nou
Is dit toe nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Hiers ons nou


from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: