Home Page »  K »  Karen Zoid
   

Weg Wereld Lyrics


Karen Zoid Weg Wereld

[Verse 1]
Daar's ‘n skreef van die son wat jou vang op die bed
Miljoene verlore opinies op die internet
Die gordyn word ‘n muur wat die wêreld verwyd
Maar die kamer is donker en koel
So baie mense sukkel om te sê hoe hulle voel

[Chorus]
Weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my
Weg wêreld, weg wêreld my wêreld lê langs my

[Verse 2]
‘n hart om te wen, ‘n liggaam om te verken
Amerika begeer wat China nou beheer
Weg wêreld, weg wêreld, weg wêreld
[?]
Wie vergeef en wie vergif
Wie vertref en wie vetrap
Die mensdop bly ‘n grap
Jy's die mooiste as jy lag, ek besef weer elke dag
Om ‘n oomblik vas te vang, is waaroor alles gaan

[Chorus]
Weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my
Weg wêreld, slegte wêreld, my wêreld lê langs my


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: