Home Page »  K »  Karen Zoid
   

Vonkelvrou Lyrics


Karen Zoid Vonkelvrou

[Verse 1]
Ek is smoor verlief, ek is verlief op jou
Ek drink my vonkelwyn ek is ‘n vonkelvrou
En ek is sprakeloos, ek is sprakeloos
Ek wil speel met jou, kom ons speel toneel
Ek gaan gou kossies maak voor ek jou dood verveel
Ek is skadeloos, ek is skadeloos

[Chorus]
Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde
Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos
Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde
Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos

[Verse 2]
Jy's my harte dief maar ek verbeel my nou dat hierdie ketting boei
En my pols verflou, ek is radeloos, ek is radeloos
Sy naam is Mr. Min dis waar die kak begin
Langs die wash masjien het hy sy gat gesien
Dit was spranekloos, dit was sprankeloos

[Chorus]
Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde
Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos
Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde
Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos
[Outro]
Ek vra onverskoning, ek het dit verdien
Jy't nou ampertjies reg deur my gesien
My klein tonteldoos, my klein tonteldoos

Ek is smoor verlief, ek is verlief op jou
Ek drink my vonkelwyn ek is ‘n vonkelvrou
En ek is sprakeloos, ek is sprakeloos


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: