Home Page »  K »  Karen Zoid
   

Vuur Op Die Water Lyrics


Karen Zoid Vuur Op Die Water

[Vers 1]
Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat
Die ligte in die nag maak dit duidelik
Soms is dinge net te tydelik
En woorde kan ook net soveel belowe
Toe ek jou sien weet ek jy is verbode
En al wat ek wou doen is praat
Maar toe is dit te laat

[Koor]
Jy laat my brand
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy
Gebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly
Ek weet nie wat dit is nie maar dit
Dit brand in my
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond

[Vers 2]
So wat dan?
As die oggend kom en ons moet aangaan
Weet ek is nie een vir opgee
Maar as ek moet sal ek jou tyd gee
En blus my vuur wat jy so gretig aansteek
Dis mense soos jy wat 'n hart breek
So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry?
My vingers brand maar ek wil bly
My vingers brand maar ek wil bly

[Koor]
Jy laat my brand
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy
Gebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly
Ek weet nie wat dit is nie maar dit
Dit brand in my
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Jy laat my brand
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor, verloor
Tot op die grond!


inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
american pop stars with business brains: how 3 singers turned fame into real brands
American Pop Stars With Business Brains: How 3 Singers Turned Fame Into Real Brands
Evren E. - 07 Mar 2026
country thunder alberta 2026 could be calgary’s loudest early-summer weekend yet
Country Thunder Alberta 2026 Could Be Calgary’s Loudest Early-summer Weekend Yet
Chris Page - 28 Feb 2026
amy taylor’s legal battle explained: why the amyl and the sniffers photographer case is getting so much attention
Amy Taylor’s Legal Battle Explained: Why The Amyl And The Sniffers Photographer Case Is Getting So Much Attention
Sasha Mednikova - 26 Feb 2026
celebrity singer weight loss stories: what really changes behind the scenes
Celebrity Singer Weight Loss Stories: What Really Changes Behind The Scenes
Faith Thompson - 22 Feb 2026
Browse: