Home Page »  K »  Karen Zoid
   

Vleesbaai Lyrics


Karen Zoid Vleesbaai


Die lug is grys en die oggend koud
Ek drink 'n koffie met Blignaut
Ons wens ons was by die see
Ons enigste alternatief is 'n koppie tee

Hy sệ, hy dink hy is verlief
Maak net seker dat sy jou verdien
Hy vat 'n trek van my sigaret
"Kom Karen ons het nog baie werk"

Hoe lank al hard mens probeer
Die liefde het 'n goeie geheue
Jy was nooit daar nie
Toe wys ek jou Vleesbaai
Dat jy die Wes-Kaap kan onthou
Skulpies gaan optel
Saam met Marika
Lang aande saam met jou

Nou is ek in 'n gryse stad
Ek is moeg en my pel verward
Die oggend wind steek deur my trui
En AVBOB loer oor die straat vir my

Dis daardie tyd van die jaar
Melville se strate is leeg
Almal is lekker bankrot
Tension is hoog, partyjies is skaars,

En die lug is grys, die oggend koud
Ek gesels nog 'n rukkie met Blignaut
Daars 'n lang dag wat voor ons lệ
Dink ek, voordat hy dit'sệ



post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: