Home Page »  K »  Karen Zoid
   

Maak Dit Of Breek Dit Lyrics


Karen Zoid Maak Dit Of Breek Dit

[Chorus]
Maak dit, maak dit of breek dit
Dra dit, dra dit of sleep dit
Raak dit, raak dit nou beter
Vra dit, vra dit of weet dit

[Verse 1]
Nog ‘n siel is verkoop aan die man wat altyd lag
Verbrand die koerant laat my sien
En ek luister na ‘n man wat maak asof hy sing
(Baie dankie, ons geniet jou)

[Chorus]
Maak dit, maak dit of breek dit
Dra dit, dra dit of sleep dit
Raak dit, raak dit nou beter
Vra dit, vra dit of weet dit

[Verse 2]
Die geklak van ‘n hak op ‘n gladde marmer vloer
In die gemeenskap van sjampanje en parfuum
Al die geld en geweld perfek gekamofleer
Dis waar die ryk die arm man beheer
Hy's in beheer x 10

[Chorus]
Maak dit, maak dit of breek dit
Dra dit, dra dit of sleep dit
Raak dit, raak dit nou beter
Vra dit, vra dit of weet dit

Maak dit, maak dit of breek dit


the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: