Home Page »  K »  Karen Zoid
   

Dames En Here Lyrics


Karen Zoid Dames En Here

Dames en here
Is u ontevrede
Is alles wat mooi is
Net in die verlede
Is almal wat omgee
Al lankal oorlede
Of staar u net vas
In u eie ooglede

Die probleem
Van geen ineem

Die realiteite
En sleutel besluite
Vir u oorlewing in die samelewing
Universiteit ekonomies gestuit
En die gaping raak groter
N uil op n kluit

Smelt die beelde
Ons leef in weelde

Luister vir die tannie
Luister vir die oom
Tannie met die tellie en die mikrofoon
Tannie het n antwoord, tannie het n droom
Want tannie is die skuim en tannie is die room
Luister liewe kindersna tannie se verhaal
Want tannie moes haar toekoms uit die aarde haal
Mamma se kinders van mamma se taal
Kyk links kyk regs
Hou links
Hou links

Somtyds voel jy skuldig
Somtyds voel jy kwaad
Somtyds voel jy lus om net daaroor te praat

Oor ouma en oupa wat gesit het op die stoep
Ouma en oupa kan nie antwoord as jy roep

Liefde is die antwoord
Liefde is die droom
Meegevoel suid afrika
Meegevoel jou troon

Luister vir die tannie
Luister vir die oom

Kyk links
Kyk regs
Hou links
Hou links

Die probleem
Van gee en neem


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: