Home Page »  V »  Van Coke Kartel
   

Tot Die Son Uitkom Lyrics


Van Coke Kartel Tot Die Son Uitkom


Sal ek jou beter kan verstaan
As ons saam hardloop deur die strate
En jy moet my hand vashou
As die wêreld rondom ons vergaan
En niemand hier verstaan my naam
Ek het nou my gedagtes oor
Om hierdie koue uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei
Tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek

Ver van n normale dag
Ver van die werk
Hoe dink jy is dit moontlik
Dat ons hier kon uitkom
Sonder 'n rede
Sonder om te probeer
Ek het nou net vir jou oor
Om die gedagtes uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei
Tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek

Sonder 'n rede
Sonder om te probeer
Ek het nou net vir jou oor
Om die gedagtes uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei
Tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom

As dit klank is waarna jy soek
As dit klank is waarna jy soek
Tot die son uitkom
Sal ons wag

As dit klank is waarna jy soek
Tot die son uitkom
Sal ons wag

As dit klank is waarna jy soek
Tot die son uitkom
Sal ons wag

As dit klank is waarna jy soek
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek

Most Read Van Coke Kartel Lyrics


from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: