Home Page »  V »  Van Coke Kartel
   

In Die Agtergrond Lyrics


Van Coke Kartel In Die Agtergrond

Al wat ek nodig het is 'n uitsig
En 'n ligte bries om in af te koel
Son sak in die agtergrond
Ek moet die rekening betaal
Ek moet 'n windgat kar kry, ek moet
En hom ry, ek moet
Hul laat ons loop in 'n lyn
Hul laat ons sterker pille sluk, ek moet
En opdruk, ek moet

Kyk hoe lank jy dit kan doen
Nie seker of ek hiervan hou nie
Niks om vir dokter te sê nie
Al wat ek nodig het is 'n uitsig
En 'n ligte bries om in af te koel
Son sak in die agtergrond

Ek moet 'n lewenspolis kry
Ek is bestuurder by die werk, ek moet
Harder werk, ek moet
Hul het ons nodig om te stem
Hul maak ons groot opsoek na roem, ek moet
Moet dit voel, ek moet
Most Read Van Coke Kartel Lyrics


smell like your favorite singer: fragrances inspired by music icons
Smell Like Your Favorite Singer: Fragrances Inspired By Music Icons
Chris Page - 03 Nov 2025
inside the mansions of america’s richest singers
Inside The Mansions Of America’s Richest Singers
Sasha Mednikova - 28 Oct 2025
white house rejects claims of trump considering clemency for diddy
White House Rejects Claims Of Trump Considering Clemency For Diddy
Faith Thompson - 21 Oct 2025
decoding the blockchain beat: how crypto composes a new music era
Decoding The Blockchain Beat: How Crypto Composes A New Music Era
Evren E. - 17 Oct 2025
katy perry teases justin trudeau romance rumors at london concert
Katy Perry Teases Justin Trudeau Romance Rumors At London Concert
Sasha Mednikova - 14 Oct 2025
Browse: