Home Page »  V »  Van Coke Kartel
   

Die Dag Lyrics


Van Coke Kartel Die Dag

Ek besef dit nou al lank
Ek glo die tyd het aangebreek
Het god die man gemaak?
Of het jy nou god geraak?
Ek wou weet
Ek gaan jou so baie mis
Jy was die donker wat my volg
Maar nou is ek gereed

Die dag is dalk
Te kort vir ons
Die werk, die speel
Die tyd te min
Te veel gepraat wat ons verdeel
Dit is die einde van ons
Ek verdien om hier te sit
Dolk in my rug gesteek
Het jy nou god geraak?
Of het ek nou net op jou gebraak?
Ek vergeet
Ek gaan jou so baie mis
Jy was die kwaad wat my wou volg
Maar nou is ek gereed

Nou is ek gereed
As ek kon stop
Nou is ek gereed
As ek kan stop hou alles op!


from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: