Home Page »  R »  Riana Nel
   

Weier Lyrics


Riana Nel Weier

As die ligte vervlou
En ek is nie meer onthou
Tussen die mure van jou ma se kombuis
Jy se jy soek n begin en ek is net n vriendin
Maar jis ek wens daar was meer tussen ons

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
Jy is die olie op n vuur hier binne my
Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels van my hart se deure maar jy weier om te klop
Ek weet niе hoe jy weier om tе klop
Maar jy weier om te klop, mhm—

En van gister tot nou as jy my dalk kan onthou
Verander alles in jou ma se kombuis
As alles net soos dit was, dan hoekom lyk jy verras
Ek was moeg gesit en wag net vir jou

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
Jy is die olie op n vuur hier binne my
Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te
Klop aan my deur dis my hart wat jy skeur want jy kan nie sien daar is n more
Na vandag se gebeure weet ek dis seker daars iets wat jy net nie hoor
Jy is die olie op n vuur hier binne my
Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels van my hart se deure maar
Jy weier om te klop
Ek weet nie hoe
Jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop
Maar jy weier om te klop—
Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels van my hart se deure maar
Jy weier om te klop
Ek weet nie hoe
Jy weier om te klop
Maar jy weier om te klop
Most Read Riana Nel Lyrics
» Dans


music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
Browse: