Home Page »  R »  Riana Nel
   

Dans Lyrics


Riana Nel Dans

Te veel keer het ek jou hart geweier
Want dit alles klink te goed om waar te wees
Maar vanaand staan ek hier, in jou arms
Met die dansvloer oop vir jou en my
En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
Hou my vas, hou my tog net vas
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans

Dit was ‘n warm somersaand toe jy my hand vat
En op jou regterknie, vir my antwoord vra
Ek wou nie regtig huil nie maar ek het
En met jou sagte woorde het jy my kom red
En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
Hou my vas, hou my tog net vas
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans
Ek gee alles wat ek is, net om een met jou te wees
Tot die dood ons skei

En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
Hou my vas, hou my tog net vas
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans
So vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
Hou my vas, hou my tog net vas
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans
Saam met jou, saam met jou sal ek dit dans
Most Read Riana Nel Lyrics
» Weier


music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
Browse: