Home Page »  N »  Nianell
   

Sal Jy Onthou Lyrics


Nianell Sal Jy Onthou


Ek weet jou hart is weereens stil vanaand
Jy lê hier langs my, maar jy's ver
Miskien as ek dalk aan jou aan jou skouer raak
Sal ek kan voel wat jou seer maak

Hoekom vertel jy my nie wat jou pla
Wil jy regtig als self dra
Kan jy nie sien jou hartseer sluit my uit
Wil so graag daar vir jou wees

As jou hart donker raak en alles rondom jou verdwyn
As jou môre nie wil kom nie en jou son nie meer wil skyn
Sal jy onthou ek is hier om jou vas te hou
Sal jy onthou ek bly atlyd lief vir jou

Ek wonder soms wie in jou lewe was
Wie het jou lag en pyn gedeel
As ek kon weet sou ek dan kon verstaan
Wat in jou stil gemoed aangaan

As jou wêreld donker raak en alles rondom jou verdwyn
As jou môre nie wil kom nie en jou son nie meer wil skyn
Sal jy onthou ek is hier om jou vas te hou
Sal jy onthou ek bly atlyd lief vir jou



the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
Browse: