Home Page »  N »  Nianell
   

Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel Lyrics


Nianell Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel


Ek was my hande draai my rug want
nou weet ek was ek was vir jou.
Tot my skande het ek jou vertrouw,
ek het aan droome vasgehou.

Nou hang de waarheid soos 'n swaard oor
jou en jy wys nie eers berou.

Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
jy staan niet daar en lyk so koel.
Loop voor ek huil et mors net my trane,
morse net my tyd en my liefde op jou.

Was daar ooit 'n tyd wat jy kon sé,
dat jy my dalk lief kon he.
Of was ek net 'n tyd verdryf tot jy,
iemand in my plek kon kry.

Nou hand die waarheid soos 'n swaard oor
jou en jy wys nie eers berou.

Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
jy staan niet daar en lyk so koel.
Loop voor ek huil et mors net my trane,
morse net my tyd en my liefde op jou.

Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
jy staan niet daar en lyk so koel.
Loop voor ek huil et mors net my trane,
morse net my tyd en my liefde op jou.



from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: