Home Page »  L »  Lukraaketaar
   

Passievol Lyrics


Lukraaketaar Passievol

Lukraaketaar: Passievol

Want wie't gesê jy mag aan jouself dink?
Wie't gesê jy mag kies om sonder voorbehoud te leef?

Gee my net iets betekenisvol
Ek sal dit doen sonder om te twyfel
Ek sal my siel aan die brand slaan
Jy mag dalk dink wat jy doen is sinvol
Nooit jou eie geluk betwyfel
Waarheen gaan ons as ons doodgaan?

Niks wat jy sê sal ooit saak maak nie
En niks wat jy doen sal ooit onthou word nie
Niks wat jy koop sal jou gelukkig maak nie
Hoe kan jy dink jy's nie hier vir 'n rede nie?

Ladadaa
Ladadaa daa

Onderstebo, onder die maan
My kop voel so deurmekaar vanaand
Sonder woorde

Waarvandaan kom geluk en
Hoekom doen ek nie iets waarvan ek hou nie?
Waarvan ek hou nie?

Skop dan grond oor daai kis
Bly net elke dag weg van die lig
En die wete

Niks wat jy sê sal ooit saak maak nie
En niks wat jy doen sal ooit onthou word nie
Niks wat jy koop sal jou gelukkig maak nie

Waarheen gaan ons as ons doodgaan?
Waarheen gaan ons as ons doodgaan?
Waarheen gaan ons as ons doodgaan?

Gee my net iets betekenisvol
Ek sal dit doen sonder om te twyfel
Ek sal my siel aan die brand slaan
Jy mag dalk dink wat jy doen is sinvol
Nooit jou eie geluk betwyfel
Onderstebo, onder die maan
My kop voel nog deurmekaar vanaand
Sonder woorde

Waarvandaan kom geluk en
Hoekom doen ek nogsteeds nie iets waarvan ek hou nie?
Waarvan ek hou nie?

So ek's nou net ‘n monument
Opgerig om te herdenk, passievol
Vergeet van my!
Most Read Lukraaketaar Lyrics


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: