Home Page »  L »  Lukraaketaar
   

Om Te Kan Lyrics


Lukraaketaar Om Te Kan

Goeiemôre, en die dwelms skree nog "fopgenade"
Hierdie snare resoneer my gedagtes nie meer
En net die wysheid wat in my vries
'n Skare sonder monde, net geheueverlies

Ladaa (laa)
Lada-doedaa
Ladaa
Ladadoedaa (hoeha-hoehoeha-hoehaa)

Niks soos om aan haar nek te ruik
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees
Die onafwendbare vrees, vry (vry) wees
Sonder mislukte idees, vry om meer te kan

Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy
Waarheen gaan jy
Obsene strewe na waarheid en liefde en

Waarheen gaan jy in die oggende?
En die dwelms fungeer jou are

Die stilte sluk hard aan die niksheid, die niksheid
Wat geraas uitdeel, maar meestal verstik aan die bitter pil van 'n vol bar
Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy
Waarheen gaan jy
Obsene strewe na waarheid en liefde en
Waarheen gaan jy volgende?

Met die wysheid wat in my vries
Skare sonder monde, net geheueverlies

Maar daar's niks soos om aan haar nek te ruik
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees
Die onafwendbare vrees, vry (vry) wees
Sonder mislukte idees, vry (vry) wees
Niks soos om aan haar nek te ruik
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet
Most Read Lukraaketaar Lyrics


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: