Home Page »  L »  Lukraaketaar
   

Dis Joune Lyrics


Lukraaketaar Dis Joune

Jy't my ontmoet
Skuins agter daai bar se gloed jy het
My vertel van alles wat jou pla

Ek kon nie sien
Hoe die mense en die mureverdwyn nie
Ek kon nie agter kom wat ek sou kry nie

Vergewe my as ek nog broos is
Hier's al die stukkies
Als wat oor is

Dis joune
As jy dit wil hê

Want ek wil jou nie verstaan nie
En nooit vir jou sê hou op nie
En ek wil jou nie besit nie
Sê net vir my dat ek nie droom nie
Jy's die vrede in my vrees
En my onvermoë verdwyn as ek by jou is

Want ek sê mos altyd, lief
As alles goedgaan
Onderstebo, onder die maan
Kom staan hier by my

Want ek wil jou nie verstaan nie
En nooit vir jou sê hou op nie
Jou nie besit nie
Sê net vir my dat ek nie droom nie
Jy's die vrede in my vrees
Die vrede in my vrees
Jy's die vrede in my
Most Read Lukraaketaar Lyrics


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: