Home Page »  A »  Arno Carstens
   

Ceres Lyrics


Arno Carstens Ceres

Rotse in tyd, emosie gevries
'n Onvoltooide gesprek
Waar die aarde jou uit wil wis
Nog steeds verbouereerd op heterde dag
Wag ek op 'n antwoord
Wat net hy my sal ag (Ag, ag)

En innie wind, innie wind, hoor jy sing 'n kind (En innie wind)
En innie storm innie wind is jy daai vergete stem

En eendag is eendag gaan die perde weer hol
Die klippe rol vir Ceres in katrol
En eendag is eendag gaan die perde weer hol
Die klippe rol vir Ceres in katrol

In 'n opdrag toe die ruitеrs en die perdе onstellend het gedreun by die dorp uitbars
In die karavaanpark waar rustigheid jolyt hande vashou en stadig by die rivier afdryf
So jy nooit kon gedink het dat geboorte en dood so naby aan ons 'n glasie kon klink
So jy nooit kon gedink het dat geboorte en dood so naby aan ons 'n glasie kon klink
En eendag is eendag gaan die perde weer hol
Die klippe rol vir Ceres in katrol
En eendag is eendag gaan die perde weer hol
Die klippe rol vir Ceres in katrol
En eendag is eendag gaan die perde weer hol
Die klippe rol vir Ceres in katrol

En die vrae wat jy vra in die donker van die dag
En die verblindende waarheid wat jy nooit sou verwag
Van die perdehoewe en die ritme omhoog
Die oerknel voel ons soms so onbevoegd

En innie wind, in die wind hoor jy sing 'n kind
En innie storm innie wind is jy daai vergete stem

Eendag is eendag gaan die perde weer hol
Die klippe rol vir Ceres in katrol
Ja eendag is eendag gaan die perde weer hol
Die klippe rol vir Ceres in katrol
Ja eendag is eendag gaan die perde weer hol
Die klippe rol vir Ceres in katrol
Ja eendag is eendag gaan die perde weer hol
Die klippe rol vir Ceres in katrol

Ja eendag is eendag, ja eendag is eendag
In katrol
Ja eendag is eendag
Ja eendag is eendag
Ja eendag is eendag
Ja eendag is eendag
In katrol


from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: