Home Page »  A »  Arno Carstens
   

Spook Lyrics


Arno Carstens Spook

Hierdie monsters was net laaitjies
Vir hul was waansin net ‘n grap
Is jy die bende kingpin?
Het jy skotvry weggestap?
Soos ek lê in my loopgraaf wonder ek
Werk jou onskuld nog vir jou?
In my loopgraaf moet ek rys
Wonder ek of jy nog bendelede het om aan vas te klou?

S.O.S. waar's jou mes?
Boosgeluide in die donkernag, in die donkernag kan jy die Here verwag maar
S.O.S. waar's jou mes?
Hier kom 'n ding laat ek jou vertel jy gaan trane rol, trane rol, trane rol, trane rol
Howsit hoesit sê my spook it
Howsit hoesit sê my spook it
Spook it
Saggies ruk ek jou uit jou bed
Doodsgeluide smeer die vet
En waar's jou troepe nou?
Sê maar goodbye vir jou kinders en jou vrou
Want ons onthou nog daai nag
Wat het jy dan nou anders verwag?
Dis die ruiters uit die hel ja
Ons kom jou haal, ons kom jou haal

S.O.S. waar's jou mes?
Boosgeluide in die donkernag, in die donkernag kan jy die Here verwag maar
S.O.S. waar's jou mes?
Hier kom ‘n ding laat ek jou vertel jy gaan trane rol, trane rol
S.O.S. S.O.S
Oh spook it, spook it, spook it
S.O.S. S.O.S
Oh spook it, spook it

Oh nee oh meester ek besin ek besin in my sin oh ho
En ek sal nooit weer slaap nie
Oh nee oh meester waansinne waansinne waansinne oh
Ek sal nooit weer aan my bed raak nie

S.O.S. S.O.S
Doodsgeluide in die donkernag, in die donkernag kan jy die Here verwag maar
S.O.S. S.O.S
Want hier kom 'n ding laat ek jou vertel lekker trane rol, trane rol oh
Berou berou vergeef my vrou en vergeef my kinders oh
Vir my lang lang lang lang vingers
Hierdie spoke spook al lank
Maar ek wil nie hoor nie en die wiel draai
Nou gaan die sonde my hart verraai
S.O.S. S.O.S
Howsit hoesit sê my spook it
S.O.S. S.O.S
Howsit hoesit sê my spook it
S.O.S
Spook it, spook it
S.O.S
Spook it


katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
Browse: