Home Page »  A »  Arno Carstens
   

Ontwaak Lyrics


Arno Carstens Ontwaak


Die som van ons probleme stuur vir almal 'n boodskap van hoop.
Ek dink my vriend is die messiah, eenvoudig volmaak.
Verafsku deur die massas, alleen denkend en knaend onvanpas.
Sou dit hy wees wat die wêreld eendag laat herontwaak.
Wakker klap.
Wakker klap.

Ontwaak in hierdie uur van nood.
Laat die storie aan jou behoort.
Waar daar rook is is daar 'n vuur, ontwakend self gemaskerde dier.
Ek verstik in hierdie vokken rook.
O dis onsin hierdie ondier.
Die gebou val 'n waterwal, ontwakend self agter die masker, ja agter die masker 'n gewapende dier.

Soms skryf vir almal 'n getikte brief met 'n pen.
Om ons te herinner aan die prag van eenvoud en ons doel om te verken, verken.
Ontwortel omhoog, voorwaarts sag.
In hierdie oerwoud is jy die byl, in hierdie leeftyd is jy gesag.
Varsklap.
Varsklap.

Ontwaak in hierdie uur van nood.
Laat die storie aan jou behoort.
Waar daar rook is is daar 'n vuur, ontwakend self gemaskerde dier.
Ek verstik in hierdie rook.
O dis onsin hierdie ondier.
Die gebou val 'n waterwal, ontwakend self agter die masker, ja agter die masker 'n gemaskerde dier.

Hy sê ons moet glimlag en dans in die tronke van verdriet en nooit opsy staan vir 'n beter lied.
'n Atoombom van hartstog is net tydelik my vriend en jou voorbeeld van blydskap is sterker as verdriet.

Ontwaak in hierdie uur van nood.
Laat die storie aan jou behoort.
Waar daar rook is is daar 'n vuur, ontwakend self gemaskerde dier.
Ek verstik in hierdie rook.
O dis onsin hierdie ondier.
Die gebou val 'n waterwal, ontwakend self agter die masker, agter die masker 'n gewapende dier.



from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: