Home Page »  A »  Arno Carstens
   

Bottel Sonder Prop Lyrics


Arno Carstens Bottel Sonder Prop

Met jou rug teen die muur
En die kranse van bo
En die toorende reen, wat nat nat woed
Gly ons heen en weer tussen donder en branders
En branders breek teen die hawe muur

Dis n bottel sonder prop
En branders breek teen die hawe muur
'N Bottel sonder prop
Vergeet ons hier, vergeet ons hier

En die vlae van wind
En die vlae van weer
In n vissersdorp, met rooi dak en 4 muur
Platespeler bring nuwe genot uit n ou melodiee
Roman x 9

Dis n bottel sonder prop
En brandеrs breek teen die hawe muur
'N Bottel sondеr prop
Vergeet ons hier, teen die hawe muur

Bottel sonder prop
En branders breek teen die hawe muur
'N Bottel sonder prop
Vergeet ons hier, vergeet ons hier

Dit is storms soos die
Wat baie laat bid
En dis 'n aand soos vannaand where living ain't easy
Maar veiligheid bloei uit 'n gloed van n kaggel
En dis 'n aand soos vannaand waar branders breek uit 'n hawe muur

En dis 'n bottel sonder prop, en branders breek teen die hawe muur
Bottel sonder prop, vergeet ons hier, vergeet ons hier
Bottel sonder prop, en branders breek teen die hawe muur
Bottel sonder prop, vergeet ons hier, vergeet ons hier
Vergeet ons hier, vergeet ons hier


pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: