Home Page »  A »  Arno Carstens
   

Anderkant Lyrics


Arno Carstens Anderkant

In die kar, in die nuus, op die radio
In die ry, in die mall, in die Pick 'n Pay
En op die strand waai die wind my woorde weg
Sit op die stoep tot laat

As die lig in die skemer in die aand verdwyn en die donker oor my spoel
Skryf ek nog ‘n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen

En aan die anderkant
Van die baai het jy 'n huis
En as die liggies brand
Weet ek daar's iemand tuis

My hele lewe lank in 'n band gejol
Die lyne van die pad deur die land gevolg
En op 'n strand waai die wind my woorde weg
Sit in die hotel tot laat
En as die lig in die skemer in die aand verdwyn en die donker oor my spoel
Skryf ek nog ‘n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen

En aan die anderkant
Van die baai het jy 'n huis
En as die liggies brand
Weet ek daar's iemand tuis

En as die lig in die skemer in die aand verdwyn en die donker oor my spoel
Skryf ek nog 'n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen
Na die anderkant
Na die anderkant

En jou oë, jou somer skouers blink
Jou hare is terug geborsel
En jy is besig om dit vas te bind
Jou sonbrille vang vir 'n oomblik die sonlig

En na die anderkant
Van die baai het jy 'n huis
En as die liggies brand
Weet ek daar's iemand tuis

En as die lig in die skemer in die aand verdwyn en die donker oor my spoel
Skryf ek nog 'n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen
Na die anderkant
Van die baai het jy 'n huis
En as die liggies brand
Weet ek daar's iemand tuis


katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
Browse: