Home Page »  N »  Nicholis Louw
   

Net Die Een Vir My (Maia Hee) Lyrics


Nicholis Louw Net Die Een Vir My (Maia Hee)


Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Onthou, ons soen, gistraand, tien uit tien
Wil net sê – jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
Hello - hello - ek's uit - los ‘n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug – dankie vir gistraand se fliek

(ek) wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my. net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my

Ek moet – jou sien – vanaand – ag toe nou
Sê ja – tel op jou foon sê “ja” as ek jou vra

Hello hello - ek's nogsteeds uit - los ‘n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug – dankie vir gistraand se fliek

(ek) wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my. net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my



from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: