Home Page »  N »  Nicholis Louw
   

Hoe Ver Sal Jy Gaan Lyrics


Nicholis Louw Hoe Ver Sal Jy Gaan


Na na na na na - hoe ver sal jy gaan

Jy staan in die deur met jou tas in jou hand
My baby jy’s altyd reg
Jy klim in my kar slaan die deur half af
En ek kyk hoe jaag jy weg

Bokse staan die kamer vol
Jou pappie kom dit haal
Jou ma't my gebel en my uitgeskel
En ek het ja gesê dis al

Ek hou van hoe jy aantrek
Maar ek's mal oor hoe jy uittrek
Baby laat jy gaan
Hoe ver sal jy gaan

Na na na na na - hoe ver sal jy gaan

Ek hoor jou sleutels in die deur
Lyk my ek was reg
Jy gooi jou tas in die kamer neer
Jy's hier om my te terg

Lippies rooi jy lyk so mooi
Jy weet jy maak my mal
Trek jy terug in ons kamer in
Sy't ja gesê dis al

As jy my siel so uittrek
Voel ek hoe jy my aantrek
My baby dis so reg hoe jy met my hart werk



behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
Browse: