Home Page »  N »  Nicholis Louw
   

Kom Na My Lyrics


Nicholis Louw Kom Na My


Ek het gedink daaraan om die maan vir jou te bring en deur die see te swem
My liefling net vir jou
Maar sou jy ook heeltyd aan my kon dink en wonder of ek weer een nag sal kom
En wat sou jy tog met die maan kon maak
Ja wat sou jy tog met die maan kon maak

Die nagte sou my opvreet sonder jou in my gedagtes
My hart sou nie die angs en droef kon staan
Jou wese is vir my net soos die eerste wintersblom in Mei
So bloei my hart terwyl ek vir jou wag
Ja ek bloei vir jou maar ek sal vir jou wag

Die somersnag is in my siel vanaand
Die winters in my hart is nou verby
Die lentebloeisels blom vir my soos jy en jy is naby my
Jy's hier jy's naby my

Vanaand is spesiaal net omdat jy hier langs my sit en luister en ons kan net gesels
Ek kan nie glo dis ek die een by wie jy vanaand wil wees
Hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf
Ja hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf

Kom na my kom na my
Kom na my jy's naby my
Kom na my



music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
Browse: