Home Page »  N »  Nicholis Louw
   

Ek Onthou Lyrics


Nicholis Louw Ek Onthou


Wat is dit as ek net terug dink aan jou
Dinge wat in jou gedagtes dwaal
Hoe weet jy waar ek was
Was jy daar soek jy my
Ek mis jou maar ek laat jou vry

Baby luister net vir ‘n oomblik
Na jouself en die dinge wat jy sê
Niks maak sin nie maar dit maak my seer
As jy wou, kon ons alles gekeer het

Want ek onthou daardie nag
Toe ek my hart vir jou wys
En ek onthou daardie dag
Toe ons paaie kruis
Die dinge wat jy gesê het
Die kyk wat jy my gegee het
Alles is verby maar ek onthou

Liefde is nie altyd genoeg nie
Weet jy jy’t dit aan my bewys
Nou’s ons uit jy is ver van my
Niks is reg want jy is weg
As ek jou net weer kon soen

Toe ek ‘n kind was het ek gedroom van meisies soos jy
En die kind in my hou nog aan
Nou’s ons uit, jy’s weg van my
Niks is reg jy is weg
Kan ek jou nog net een keer soen



from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: