Home Page »  K »  Kots Bpk
   

Geen-maats-melaats Lyrics


Kots Bpk Geen-maats-melaats


Verwerping, verspotting - almal lag vir my
En om als te kroon is ek boonop besny
Daar's 'n gat in my bors en my arm is weg
My ore val af en my vingertaal's sleg
'n Skeer op my wang - 'n roof vir 'n tong
Ek maak mense bang - my hol-swere pong
So ver as ek loop val daar stukkies van my
Die honde volg om al die vleisies te kry
Ek's septies en walglik, een groot stink sweersel
My lyf wil nie plak nie - tekort aan weefsel
Ek kan nie dans nie - ek gly in my slym
Verloor 'n ledemaat - daar kak my duim
Rugby se moer - die bal gaan deur my maag
Die ref wil nog blaas oor my neus op sy kraag
Dan skop ek die bal maar die bal bly daar staan
O kak dis my toks wat deur die pale gaan!
Moenie my tekkel, my bolyf afbreek
Moenie my punch, jou vuis deur my steek
Die mense benoem my geen-maats-melaats
Ek voel hoe die wurms in my sere skaats
Ek krap in my verskoning vir 'n neus
Toe ek per abuis my oogballe kneus
Die gat in my maag, waar die snot uit stroom
Ruk my toe wakker, uit die fantasie droom...



post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: