Home Page »  J »  Johannes Kerkorrel
   

Revolusie Lyrics


Johannes Kerkorrel Revolusie

Jy spandeer jou tyd in straatkafees
Met jou potlood en papier
Skryf gebede teen die duisternis
Bestel nog koffie en hoop vir bier
Met jou rugsak trek jy deur die land
Soek simpatie en 'n warm bed
En iemand wat die behoeftes ken
Van 'n swerver met talent

En jy ken die agterstrate
Van stellenbosch tot in waterkloof
En as windhoek se fasciste smile
Kan jy die beste twostep dans
Of jy in bellevue na de hawe vaar
Of in Amsterdam verdwaal
Dis oral nog banaal genoeg
Om revolusie te verstaan

Ja die sakemanne vra nog wyn
En betaal met 'n visakaart
En die joernaliste vra hier rond
Grawe dooie bene oop
(hou nooit op nie)
En die gasvrou op haar TV- skou
Vra haar laatste stomme vraag
En ek sit hier en sien die sin
Om revolusie te versin

Want ons ken die agterstrate…etc

Wie is die koning van die underground?
Wie is die punk in Pretoria-straat
Nog 'n aand op Philipolis
Dis seker iets om oor te praat

Hulle dans nou in die strate
Dis ons tyd in afrika
Ministers vlieg in boeings weg
En ons staan hier verstom

Hulle nou in die strate
Dieselfde ou verhaal
Leiers vlieg in boeings weg

Hulle dans nou in die strate
Dieselfe nuwe taal
Ministers vlieg in boeings weg
En ons staan hier
Bevry
Most Read Johannes Kerkorrel Lyrics
» Somer
» Bmw


country thunder alberta 2026 could be calgary’s loudest early-summer weekend yet
Country Thunder Alberta 2026 Could Be Calgary’s Loudest Early-summer Weekend Yet
Chris Page - 28 Feb 2026
amy taylor’s legal battle explained: why the amyl and the sniffers photographer case is getting so much attention
Amy Taylor’s Legal Battle Explained: Why The Amyl And The Sniffers Photographer Case Is Getting So Much Attention
Sasha Mednikova - 26 Feb 2026
celebrity singer weight loss stories: what really changes behind the scenes
Celebrity Singer Weight Loss Stories: What Really Changes Behind The Scenes
Faith Thompson - 22 Feb 2026
microphone to movie star: 3 american icons who smashed box office records
Microphone To Movie Star: 3 American Icons Who Smashed Box Office Records
Evren E. - 14 Feb 2026
becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
Browse: