Home Page »  R »  Ricus Nel
   

Boerepompie (feat. Snotkop) Lyrics


Ricus Nel Boerepompie (feat. Snotkop)

[Vers 1]
Hier op my stoep, raak dinge pure plaas
Die honde wat huil, die konsertina wat raas, da's hy
Hey Ricci, da's lekker dinge daar buite
Soos daai dames met die kuite
Ek het alles wat ek wil hê
Met my vroutjie wat langs my lê
Maar in die pubs en clubs, is waar die aksie wag
En op die hoek van die straat, is waar my Mustang staan
Ons dans somme in die skuur
In die stad is Brannewyn te duur
Maar die plaas is stil(maar dis lekker)
Jy moet koeie melk (maar dis lekker)
En daar's nie Uber nie (check my trekker)
Maar ek like jou konsertina
Ja, die girls like dit ook

[Koor]
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

[Vers 2]
Hey Snotty, dis net geboue en ruite
Nou waar's daai girls met die kuite?
Nee, hulle jol eers net na tien
Dan gaan jy lekker lywe sien
Nee op die plaas slaap ek agt uur, dan's dit ligte uit
En vier uur is ek op, dan eet ek boerbeskuit
Nee, ons gaan twee uur more-oggend eers waai
En dan gaan stamp ons gou 'n garage pie (yes)
Die liggies is te veel (maar dis lekker)
Die geraas maak my mal (dis lekker)
Waar's die haan wat kraai? (hmm hy smaak lekker)
Ag man, check my konsertina
Ja, ek like hom ook

[Koor]
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

Whoo-hoo!
'n Bietjie trek ('n bietjie trek)
'n Bietjie stoot (en 'n bietjie stoot)
Laat die krismis wurm wikkel op jou skoot
'n Bietjie in ('n bietjie in)
'n Bietjie uit (en 'n bietjie uit)
Laat die donkielong-kelong jou lekker kry (ooh, is lekker)
Almal like van 'n boerepompie
('n Pom-pe-lom-pe-lom-pie)
Almal like van 'n boerepompie
('n Pom-pe-lom-pe-lom-pie)
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie

Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans
Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans
Most Read Ricus Nel Lyrics


inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
american pop stars with business brains: how 3 singers turned fame into real brands
American Pop Stars With Business Brains: How 3 Singers Turned Fame Into Real Brands
Evren E. - 07 Mar 2026
country thunder alberta 2026 could be calgary’s loudest early-summer weekend yet
Country Thunder Alberta 2026 Could Be Calgary’s Loudest Early-summer Weekend Yet
Chris Page - 28 Feb 2026
amy taylor’s legal battle explained: why the amyl and the sniffers photographer case is getting so much attention
Amy Taylor’s Legal Battle Explained: Why The Amyl And The Sniffers Photographer Case Is Getting So Much Attention
Sasha Mednikova - 26 Feb 2026
celebrity singer weight loss stories: what really changes behind the scenes
Celebrity Singer Weight Loss Stories: What Really Changes Behind The Scenes
Faith Thompson - 22 Feb 2026
Browse: