Home Page »  L »  Lianie May En Jay
   

Bonnie En Clyde Lyrics


Lianie May En Jay Bonnie En Clyde


Ons was rasend, ons was jonk, ons was omgeslaan,
ons was lus vir alles nuut, ons was altyd saam,
kiepie-mielies in die fliek, dik gevry in die agterste
ry.

En die troue was te duur, die honeymoon te kort,
nou's die kinders op die agterseat van ons ou Ford,
en hier vlieg die tyd verby en waar los dit vir ek en
jy?

KOOR

Ek lief jou maar jy gooi my weg
my lief jy weet jy maak nie reg
dit voel al wat ons doen is weg
ek wens jy kan my net vashou
en dit se, jy sal 'n bank beroof
en so vir my jou hart beloof
ek wens dat ons net weer kan wees
soos Bonnie en Clyde
soos Jekyll en Hyde
soos Romeo en Juliet
kom wys vir my hoe lief jy my het.

Ek onthou toe jy wil loop, ek onthou dit goed,
maar vir my het jy belowe, deur die sweet en bloed,
dat as alles om ons val, dat ek en jy ons self sal bly.

Ek sal bid vir bietjie hoop, ek sal als probeer,
ek sal saam met jou wil loop tot die aarde skeur
ek sal vassteek in jou kop en swem, al is dit stroom-
op!

KOOR

Ruk jou bietjie reg, ek is werd om voor te veg,
ek wil weer so voel, kom maak my joune.
Hoe kan ek vergeet, al die jare, al die sweet.
Dis nie iets om weg te gee

KOOR

Most Read Lianie May En Jay Lyrics


the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: