Home Page »  L »  Lay Roo
   

Komplain Lyrics


Lay Roo Komplain

[VERSE 1]
Dis ‘n fokken blou maandag
My asem stink nog soos rumkat
Die texi guardtjie soek drama
Sop nat gereen dag van trane
My baas soek al weer aandag
Ernstig innie vergadering
Skel ‘n man voor ‘n goose wat smaak en
Praat van deadlines whoa stadig
‘n Man is nog bubbies van Saterdag
Ek post nog pics ek is jammer
My kop raas praat bietjie sagter
Ek stiek my weg soos Bin Laden
Client skreer harder, werk is agter
My kop is seer, ek kry warm
Ek is honger, ek is arm
Ek vat al die kak nou vir jare
Maar ek sê haaties my laanie
Ek sê ek vattie meer kakkie
Ek sê kwaad raakens, speelie samie
Ek sê nie vandag, bly weg satan
Want Jy bly op my case
Jarre jy stress ‘n man uit
As jy sien ek gee ‘n vuil kyk
Dan moet jy weet is tyd jy raak wys
[PRE - HOOK]
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir komplain
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir komplain
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir komplain
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir kom, komplain

[HOOK]
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek

[VERSE 2]
Is dai tyd van die maand
En my motjie raak bietjie lastig
Moan al heeldag gee my krag
Ek's moeg, ek verloor my verstand
Vra my oor dinge van, jare
Skel my want haar swirl kous het gate
Die toilet seat is nog natter
Gaan deur my whatsapp boodskappe
Wanneer gaan ek skottelgoed op was en
Die game is op sy soek aandag
Die squats werk nie ma sy eet donuts
Sy sê my onties lê oorals
Jy vat my nêrens, niks romanties
Soek Four Cousins, niks sterri stumpies
Dink jy's kwaai, Mr. Boombastic
Ek vat al die kak nou vir jare
Maar ek sê haaties my motjie
Ek sê ek vattie meer kakk nie
Ek sê kwaad raakens, speel nie saam nie
Ek sê nie vandag, bly weg satan
Want Jy bly op my case
Jarre jy stress ‘n man uit
As jy sien ek gee ‘n vuil kyk
Dan moet jy weet is tyd jy raak wys
[PRE - HOOK]
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir komplain
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir komplain
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir komplain
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir kom, komplain

[HOOK]
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek

[BRIDGE]
Jarre girl, kan dit nie meer vat nie
Vandag pak ek my sakkies
Ek is jammer my laanie
Maar druk jou werk in jou gat in
Girl, kan dit nie meer vat nie
Vandag pak ek my sakkies
Ek is jammer my laanie
Maar druk jou werk in jou gat in

[PRE - HOOK]
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir komplain
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir komplain
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir komplain
Ek sê bly by die huis as jy lus het vir kom, komplain
[HOOK]
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek
Wat, Wat, Wat sê jy?! Hou jou bek


country thunder alberta 2026 could be calgary’s loudest early-summer weekend yet
Country Thunder Alberta 2026 Could Be Calgary’s Loudest Early-summer Weekend Yet
Chris Page - 28 Feb 2026
amy taylor’s legal battle explained: why the amyl and the sniffers photographer case is getting so much attention
Amy Taylor’s Legal Battle Explained: Why The Amyl And The Sniffers Photographer Case Is Getting So Much Attention
Sasha Mednikova - 26 Feb 2026
celebrity singer weight loss stories: what really changes behind the scenes
Celebrity Singer Weight Loss Stories: What Really Changes Behind The Scenes
Faith Thompson - 22 Feb 2026
microphone to movie star: 3 american icons who smashed box office records
Microphone To Movie Star: 3 American Icons Who Smashed Box Office Records
Evren E. - 14 Feb 2026
becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
Browse: