Home Page »  K »  Koos Kombuis
   

Vet Vrou Lyrics


Koos Kombuis Vet Vrou


[Verse]
Die bybel het gesê
As jy net iets wil hê
Moet jy net daarvoor vra
Nou wat staan my dan te doen
Ek wil nie baie meisie soen
Maar net vir haar

[Verse]
En as die Here my wil seën
Met so 'n meisie drie in een
Sal ek haar trou
Ek sal vir altyde by haar bly
Ek sal haar aantrek soos 'n trui
Ohhhhohhh ohhhhohhh

[Chorus]
O Here gee my net 'n vet vrou vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou
Sy kan my altyd in die bed hou
Sy kan my in haar rolle toe vou
Jaaaaa, oohhhh dis lekker!



Browse: