Home Page »  J »  Jo Black
   

Voel Jy Die Genade Lyrics


Jo Black Voel Jy Die Genade

Voel Jy Die Genade - Jo Black

Hou aan loop en kyk weer op
Daar's soveel meer wat op jou wag
Sê my... Voel jy die genade?

Die son kom op... Verblind jou oë
Dis dalk te groot om te verstaan
Maar sê my... Voel jy die genade?

En die water loop
Ja, die water stroom
Sê my... Voel jy die genade?
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
Sê my... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?

Jy's net 'n mens... Hy is God
Maar jy sal nooit uit Sy Hand uitval
Sê my... Voel jy die genade?

Jy's vrygekoop... Die prys is reeds betaal
Jy's skoon gewas... 'n Koningskind
Sê my... Voel jy die genade?

En die water loop
Ja, die water stroom
Sê my... Voel jy die genade?
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
Sê my... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Most Read Jo Black Lyrics
» Bitter


from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: