Home Page »  J »  Jim Reeves
   

Geboorteplasie Lyrics


Jim Reeves Geboorteplasie


Ek verlang na jou, geboorteplasie...
Na die liefde van 'n Moeder wat daar wag
Deur die jare moes ek swerf in die vreemde
ver van haar glimlag-oë so sag.

Ek sien 'n graf - alleen, verlate
van ons Vader wat so roep in 'n droom.
O my Moeder, hoe hy waak in die stilte
waar sy kniel by die ou akkerboom...

Ek kom terug, geboorteplasie,
terug na jou, en die huisie aan die vlei.
My hart is bly, my dierb're Moeder!
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.



the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: