Home Page »  J »  Jim Reeves
   
Die Blonde Matroos Lyrics

Jim Reeves Die Blonde Matroos

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand,
haar seemans-geliefde hou sy by die hand
sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer
sy het glad geen tuiste en Moederlief meer...

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe
by jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
the most iconic celebrity weddings of american music legends
The Most Iconic Celebrity Weddings Of American Music Legends
Sasha Mednikova - 21 Jan 2026
sabrina carpenter joins pringles for super bowl lx in a “single pringles” love-game teaser
Sabrina Carpenter Joins Pringles For Super Bowl Lx In A “single Pringles” Love-game Teaser
Evren E. - 14 Jan 2026
bts confirms “arirang” album release on march 20, igniting 2026 world tour buzz
Bts Confirms “arirang” Album Release On March 20, Igniting 2026 World Tour Buzz
Chris Page - 05 Jan 2026
nicki minaj deactivates instagram after americafest interview sparks backlash
Nicki Minaj Deactivates Instagram After Americafest Interview Sparks Backlash
Faith Thompson - 24 Dec 2025
Browse: