Home Page »  F »  Foster & Allen
   

Mona Lisa Lyrics


Foster & Allen Mona Lisa


As jy my ooit sou vra hoekom ek by jou is
Sou jy verras wees wat ek werklik van jou dink
Want as my hart n kunsmuseum was
En jy geverf op doek
Sou jy die een wees Lisa
Wie ek oor en oor sal soek

Lisa jys die Mona-Lisa
Teen die muur van my hart
Daars net een soos jy
Lisa

Jys die pot vol goud aan die einde van die reenboog
Jou waarde is prysloos
En my wins is hoog
As my hart n kunsmuseum was
En jy geverf op doek
Sou jy die een wees Lisa
Wie ek oor en oor sal soek

Lisa jys die Mona-Lisa
Teen die muur van my hart
Daars net een soos jy
Lisa jys die Mona-Lisa
In die gallery van my hart
Daars net een soos jy
Lisa

Daars net een soos jy vir my
Een soos jy vir my
Daars net een soos jy jys die skildery binne my
Jys die skildery binne my

Lisa jys die Mona-Lisa
Teen die muur van my hart
Daars net een soos jy
Daars net een soos jy
Lisa jys die Mona-lisa
Teen die muur van my hart
Daars net een soos jy
Lisa jys die Mona-Lisa
In die gallery van my hart
Daars net een soos jy
Lisa
Oh Lisa



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: