Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Wat Is Hierdie Liedjie Se Naam? Lyrics


Fokofpolisiekar Wat Is Hierdie Liedjie Se Naam?

Wat?
Wat is 'n man dan?
'n Man is 'n ding wat kak vir sy kinders opfok
En dan weggaan
(Word gebore. Plant voort. Gaan dood)

Dis maklik om ander
Te blameer
Vir jou omstandighede

As hierdie klip sink
Hel toe gaan in 'n handmandjie
Bly hierdie kaptein op die skip

Ek is die een
Ek is dié een
Ek is die enigste een in die heelal
Wat nie uniek is nie
Wat nie uniek is nie

Grootseun huil net in die reën
Pa se meisiekind moet onderdanig wees
Aan 'n man wat sy gevoelens opkrop
Tot sy vuiste deur die kamerdeur ontplof
Die siklus van haat
Bou al van kindsbeen af op

Sterk wees
Noodsituasies soos 'n recce navigeer
My trane onderdruk
En my emosies beheer

Ek is die een
Ek is dié een
Ek is die enigste een in die heelal
Wat nie uniek is nie
Wat nie uniek is nie


Browse: