Home Page »  B »  Briels
   

Trein Na Pretoria Lyrics


Briels Trein Na Pretoria


Dit het gebeur op die trein na Pretoria, die weer was bitterlik koud
In `n hoekie sit `n meisie, sy lyk vir my skaam en benoud
Die kondukteur vra vir haar kaartjie, sy se nee sy`t nie geld om een te koop
Maar ek moet gaan na Pretoria, al moet ek ook daarheen loop

My moeder le daar op sterwe, en ek is haar enigste kind
Ek moet gaan na Pretoria, as ek haar nog lewend wil vind
Die kondukteur die neem toe haar handjie, daar is trane in sy een linker oog
Jy kan ry met my na Pretoria, al moet ek jou kaartjie betaal

In die kerkhof daar in Pretoria, is daar `n nuwe hopie grond
Onder daardie hopie le begrawe, `n droewige kindjie se moeder
Die konduteur neem weer haar handjie, toe hy sien hoe die kleine meisie ly
Ek het nie eens `n kind nie, en nou kan jy maar by my bly
En nou kan jy maar by my bly

Most Read Briels Lyrics


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: